Don Simpson

Don Simpson
Geboortenaam Donald Clarence Simpson
Geboorte (1943-10-29)29 Oktober 1943
Sterfte 19 Januarie 1996 (op 52)
Nasionaliteit Amerikaner
Beroep(e) Vervaardiger, akteur, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Don Simpson (29 Oktober 1943 – 19 Januarie 1996) was 'n Amerikaanse rolprentvervaardiger, akteur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Top Gun (1986), Days of Thunder (1990), Bad Boys (1995), en The Rock (1996).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search